Dei-Gratia Besigheidsnetwerk

Die Dei-Gratia Besigheidsnetwerk is daarop ingestel om aan die plaaslike gemeentelede wat in besighede staan die platvorm te skep sodat ons mekaar kan ondersteun en help bemark. Ons kom ook op ‘n gereelde basis bymekaar om skills met mekaar te deel en van mekaar te leer.

Vir meer inligting kontak die kantoor 079 785 3581 of epos ons by bizz@dei-gratia.org.za.

Vul gerus die vorm in om u besigheid te adverteer.