DANKBAAR
Week 1
Saamgestel deur: Emile Rademeyer
MEMORISEER VERS
Hebreërs 12:28 (Nuwe Lewende Vertaling)
Daarom moet ons wat bevoorreg is om hierdie onwankelbare koninkryk te ontvang, dankbaar wees, en ons dankbaarheid daarin laat blyk dat ons God gelukkig maak deur Hom met eerbied en ontsag te dien.