Ons word steeds deur streng regulasies beperk van 50% van ons gebou se kapasiteit en tot ‘n maksimum van 170 persone per byeenkoms. Ons moet dus op ‘n besprekings stelsel werk om veilig binne die regulasies te bly en daarom moet elkeen vooraf bespreek om die byeenkoms by te woon.

 

Views Navigation

Event Views Navigation

Today