
Ons Journey Saam
Groep spesifieke bedieninge skep die ruimte waar mense saam kan Journey, egte community kan ervaar en mekaar in hul unieke seisoene kan ondersteun.
Wat BIED ons jou

GRACE ANATOMY 18:25 & 26+
Groepspesifieke bedieninge skep ruimte waar jongmense saam kan journey, egte community kan ervaar en mekaar in hul unieke seisoen kan ondersteun.
18jr tot 25jr
‘n Spasie vir studente en jong volwassenes om saam die Here te beleef, te sosialiseer en te leer om diensbaar te wees in die wêreld en in die kerk.


26rj +
‘n Spasie vir jong volwassenis en jong getroudes om saam die Here te beleef, te sosialiseer en te leer om effektief binne hul ouderdonsgleuf diensbaar te lêwe.
SUPER SENIORS 60+
‘n Ondersteunings groep vir mense bo 60
‘n Gereelde byeenkoms om te kuier,te gesels en mekaar te onersteun.
– Bybelstudie
– Lewefees


ONS JOURNEY SAAM
Groep spesifieke bedieninge skep die ruimte waar mense saam kan Journey, egte community kan ervaar en mekaar in hul unieke seisoene kan ondersteun.
– GRACE LIFE
– ENKELLOPENDES
INSIDE-OUT
Geleenthede binne die gemeente met die doel om ook mense buite die gemeente te bereik, deur relevante temas, betekenisvolle gesprekke, en sosiale saamwees.
- Lewensverryking
- Spesiale gelenthede
- Vroue Netwerk
- Manne Netwerk


WHOLENESS
Die WHOLENESS span dien deur mense by te staan wat deur trauma, skok, verlies en storms in die lewe geraak word.
- Griefshare
- Divorce Ccare
- Care Squad
- Gesprekstoele
- Opleiding
- Herstel Stap
- Life Skills
Waar kan ek BETROKKE raak
REACH
REACH maak ons wêreld bewus van Christus se genade vir almal, deur fisies uit te reik na die nood en gebrokenheid van mense.
Die groep reik uit na mense in ons wêreld deur hulle lewens aan te raak met liefde en genade. Die dade, projekte en verskeidenheid aksies in ons plaaslike gemeenskappe is gerig om God se genade te weerspieël.
Ons het verskeie projekte waar jy kan betrokke raak of bydra, kontak die kantoor indien jy wil help.
- Onvang en Versprei
- Ondersteuning
- Opheffing
- Opvoeding


GEBED
Gebed is die grondskag van Dei gratia se geestelike beweging en ons bewustheid van God se leiding. Die gebedsaksie funksioneer as ‘n toegewyde groep wat volhardende gebed as hul gawe beskou. Almal bid, maar hierdie groep neem dit as taak om aanhoudend vir die gemeente en ander se behoeftes in te tree.
- Gemeente gebeds ondersteuning
- Bediening ondersteuning
- Leierskap ondersteuning
- Gebeds events
WELKOMSPAN
Die span skep die eerste indruk van Dei Gratia.
Vanaf die parkeerarea tot by die sitplek, deur mense hartlik te verwelkom. Die span is ingestel op eke persoon se gemak en belewenis, en straal opregte vriendelikheid teenoor almal. Hulle is verantwoordelik vir alle fasette van gasvryheid tydens byeenkomste.
- Parkering
- i-Desk
- Doorkeepers
- Blokherders


HIER OM TE DIEN
HIER-OM-TE-DIEN handhaaf ‘n hoë standaard van uitnemendheid met ons opstelling beide voor en tydens byeenkomste en aanbiedings. Die HIER-OM-TE-DIEN-span is verantwoordelik vir die voorbereiding, instandhouding en versorging van die byeenkomste.
- Cup-a-Grace
- Set-up
- Gasvryheid [touch of grace]
- Instandhouding dienste
- Spyseniering
- Noodgereedheid

BELEWENIS
Die Belewenisspan werk saam om op ‘n kreatiewe wyse byeenomste te skep wat die spiritualiteit van ons gemeente weerspieël.
- Lewensritme
- Lof en aanbidding
- Produksies
- Dekor en stel
TEGNIESE KUNSTE
Die Tegniese-kunste span gebruik hulle vaardighede om die Belewenisspan en die kultuurargitek te ondersteun, sodat alle elekrtoniese-, klank-, beligting-, media- en sosiale media-komponente die boodskap en belewenis effektief kan oorbring.
- Tech
- Digitaal
- Klank
- Multi-media
- Broadcast

LIFE GROUPS
Life Groups skep gemeenskap deur verskillende informele en fornele belangegroepe binne en buite die gemeente. Life Groups bied die geleentheid om saam te ‘journey’ en gemeenskap te ervaar deur aktiwiteite wat deel is van jou alledaagse lewe.
- Sakepersone
- Quiz
- Bikers
- Fitness
- Smullekker
- Kamp
- Spreukspan


INSIDE OUT
Geleenthede binne die gemeente met die doel om ook mense buite die gemeente te bereik deur relevante temas, betekenisvolle en sosiale saamwees.
- Spesiale geleenthede
- Lewensverryking
- Vrouenetwerk
- Mannenetwerk
GENADE HANDE
Genade Hande Winkel is ‘n winkel waar lede van die publiek skenkings van tweedehandse goedere soos meubels, kombuisware, linne en klere, kan maak. Die Winkel ontvang skenkings en verkoop goeie kwaliteit items teen bekostigbare pryse aan lede van die publiek.
Op die manier word fondse vir welsyn projekte gegenereer.
Vir meer inligting besoek gerus die Winkel se webblad.

